C'est La Vie
animated banner

notice We have a
no-table-booking policy, first-come first-served

Click Here to download our Booking Form

parties

about us

This is what some of C’est La Vie’s
customers had to say:

Dankie weereens vir al julle moeite! Jaydon se partytjie was 'n fees en werklik "the talk of town". Julle het ons gehelp om wonderlike herrineringe hieroor te skep.

Groot waardering!

Geniet jou dag!
Charlotte Mocke

divider

Graag wil ek VERSKRIKLIK dankie sê vir ‘n WONDERLIKE partytjie. Alles was GREAT!!!

Die gaste kan nie genoeg uitgepraat raak oor hierdie “belewenis” nie. Sekere ouers het selfs gesê “Best party, yet!”

Baie, baie dankie vir die professionele wyse waarop alles hanteer is. Niks was uit plek nie. Absoluut alles van die partytjie was wonderlik.

Vriendelike groete
Madelaine

divider

Just a note to say thank you so much we enjoyed Saturday and that all the moms now love your venue.

You guys are great! Thanks it was the easiest party arrangements I have ever had.

Thanks a mil
Rentia

 

quick links

book a party
calendar
menus
map
testimonials
kids cool stuff
facebook

 

PLEASE NOTE: FOR YOUR SAFETY C’EST LA VIE IS A CASHLESS ENVIRONMENT. ALL MAJOR DEBIT/CREDIT CARDS ACCEPTED.